|
Kontakpersoon:
Egbertus Hanekom |
|
Tel: 022 433 2828
Faks: 0880224332828
duma@dirkieuys.co.za |
| |
|
 |
DUMA
PERSONEEL
DUMA
het tans vyf baie bekwame onderwysers wat die volgende intstumente
aanbied
| |
|
Bertus
Hanekom:
Kitaar, Klavier & Blokfluit |
Mariette
Fourie :
Dwarsfluit, Sopraan- en Altblokfluit |
| |
|
Marianne
Louw:
Klavier & Blokfluit |
Marna
Kitshoff:
Tromme & Kitaar
|
|
|
Conrad
van Breda:
Viool & Altviool |
|
|
|
  |
| WES-BOLAND
EISTEDDFOD 2011 |
|
|
|
|
|
|
|
|
|
|
Naam en van |
SKOOL |
GR |
INSTRUMENT |
ITEM |
TOEKENNING |
|
|
|
|
|
|
|
|
Neil Hanekom |
HDU |
8 |
Tromme |
Solo |
Brons |
|
Neil Faasen |
HDU |
9 |
Tromme |
Solo |
Brons |
|
Kim De Bruin |
HDU |
11 |
Tromme |
Solo |
Cum Laude |
|
Kim De Bruin |
HDU |
11 |
Tromme |
Solo |
Goud |
|
|
|
|
|
|
|
|
Ralph Rabbets |
HDU |
10 |
Elektriese Kitaar |
Solo |
Goud |
|
|
|
|
|
|
|
|
Talmari Meyer |
HDU |
10 |
Dwarsfluit |
Solo |
Goud |
|
|
|
|
|
|
|
|
Jason Alkaster |
HDU |
11 |
Viool |
Solo |
Goud |
|
Heila Vos |
HDU |
11 |
Viool |
Solo |
Silwer |
|
|
|
|
|
|
|
| DUMA KWARTET |
Heila Vos |
HDU |
11 |
STRYKERS |
|
Cum Laude |
|
Jason Alkaster |
HDU |
11 |
STRYKERS |
|
Cum Laude |
|
|
|
|
|
|
|
| DUMA ENSEMBLE 1 |
Heila Vos |
HDU |
11 |
STRYKERS |
|
Cum Laude |
|
Jason Alkaster |
HDU |
11 |
STRYKERS |
|
Cum Laude |
|
|
|
|
|
|
|
| DUMA ENSEMBLE 2 |
Heila Vos |
HDU |
11 |
STRYKERS |
|
Cum Laude |
|
Jason Alkaster |
HDU |
11 |
STRYKERS |
|
Cum Laude |
| DUMA ENSEMBLE 3 |
|
|
|
|
|
|
|
Heila Vos |
HDU |
11 |
STRYKERS |
|
Goud |
|
Jason Alkaster |
HDU |
11 |
STRYKERS |
|
Goud |
|
|
|
|
|
|
|
| HDU KOOR |
Paarlvallei Eistedd |
|
|
|
|
Silwer (Lof) |
|
|
|
|
|
|
|
|
Merisa Vd Merwe |
LDU |
3 |
Tromme |
Solo |
Brons |
|
Joseph Piper |
LDU |
4 |
Tromme |
Solo |
Brons |
|
Willie Hanekom |
LDU |
6 |
Tromme |
Solo |
Silwer |
|
|
|
|
|
|
|
|
Belchadre Du Toit |
LDU |
3 |
Blokfluit |
Duet |
Goud |
|
Marlizaan Coetzee |
LDU |
3 |
Blokfluit |
Duet |
Goud |
|
Annoushka Truter |
LDU |
3 |
Blokfluit |
Solo |
Goud |
|
|
|
|
|
|
|
|
Margerite Hartung |
LDU |
4 |
Viool |
Solo |
Goud |
|
Nicol Hanekom |
LDU |
5 |
Viool |
Solo |
Cum Laude |
|
Marcell Crous |
LDU |
5 |
Viool |
Solo |
Goud |
|
Frederik Louw |
LDU |
6 |
Viool |
Solo |
Cum Laude |
|
Louise Conradie |
LDU |
6 |
Viool |
Solo |
Goud |
|
|
|
|
|
|
|
| DUMA KWARTET 2 |
Nicol Hanekom |
LDU |
5 |
STRYKERS |
|
Goud |
|
Marcell Crous |
LDU |
5 |
STRYKERS |
|
Goud |
|
Frederik Louw |
LDU |
6 |
STRYKERS |
|
Goud |
|
Louise Conradie |
LDU |
6 |
STRYKERS |
|
Goud |
|
|
|
|
|
|
|
| DUMA KWARTET 1 |
Margerite Hartung |
LDU |
4 |
STRYKERS |
|
Goud |
|
Marcell Crous |
LDU |
5 |
STRYKERS |
|
Goud |
|
Louise Conradie |
LDU |
6 |
STRYKERS |
|
Goud |
|
|
|
|
|
|
|
| DUMA ENSMEBLE 1 |
Margerite Hartung |
LDU |
4 |
STRYKERS |
|
Cum Laude |
|
Nicol Hanekom |
LDU |
5 |
STRYKERS |
|
Cum Laude |
|
Marcell Crous |
LDU |
5 |
STRYKERS |
|
Cum Laude |
|
Frederik Louw |
LDU |
6 |
STRYKERS |
|
Cum Laude |
|
Louise Conradie |
LDU |
6 |
STRYKERS |
|
Cum Laude |
|
|
|
|
|
|
|
| DUMA ENSMEBLE 2 |
Margerite Hartung |
LDU |
4 |
STRYKERS |
|
Cum Laude |
|
Nicol Hanekom |
LDU |
5 |
STRYKERS |
|
Cum Laude |
|
Marcell Crous |
LDU |
5 |
STRYKERS |
|
Cum Laude |
|
Frederik Louw |
LDU |
6 |
STRYKERS |
|
Cum Laude |
|
Louise Conradie |
LDU |
6 |
STRYKERS |
|
Cum Laude |
|
|
|
|
|
|
|
| DUMA ENSMEBLE 3 |
Margerite Hartung |
LDU |
4 |
STRYKERS |
|
Goud |
|
Nicol Hanekom |
LDU |
5 |
STRYKERS |
|
Goud |
|
Marcell Crous |
LDU |
5 |
STRYKERS |
|
Goud |
|
Frederik Louw |
LDU |
6 |
STRYKERS |
|
Goud |
|
Louise Conradie |
LDU |
6 |
STRYKERS |
|
Goud |
|
|
|
|
|
|
|
|
Abrie Halgryn |
LDU |
4 |
Klavier klassiek |
Solo |
Cum Laude |
|
Gizelle Kitshoff |
LDU |
5 |
Klavier klassiek |
Solo |
Goud |
|
Marina Hanekom |
LDU |
5 |
Klavier klassiek |
Solo |
Goud |
|
Alita De Waal |
LDU |
5 |
Klavier klassiek |
Solo |
Silwer |
|
Marcell Crous |
LDU |
5 |
Klavier kontemporer |
Solo |
Cum Laude |
|
|
|
|
|
|
|
|
Alchrise Julies |
LHP |
7 |
Blokfluit |
Solo |
Cum Laude |
|
Alchrise Julies |
LHP |
7 |
Blokfluit |
Solo |
Cum Laude |
|
Donnay Adonis |
LHP |
9 |
Dwarsfluit |
Solo |
Goud |
|
|
|
|
|
|
|
|
Johan Du Toit |
Piketberg |
5 |
Viool |
Solo |
Goud |
|
Andreas Vd
Merwe |
Piketberg |
10 |
Viool |
Solo |
Goud |
|
Zene Damonze |
Wesbank |
11 |
Viool |
Solo |
Goud |
|
|
|
|
|
|
|
|
Jaco Hoon |
privaat |
|
Elektriese Kitaar |
Solo |
Goud |
|
|
|
|
|
|
|
| TROFEEWENNERS |
|
|
|
|
|
|
| Duma Strykensemble |
Margerite Hartung |
LDU |
4 |
STRYKERS |
|
Cum Laude |
|
Nicol Hanekom |
LDU |
5 |
STRYKERS |
|
Cum Laude |
|
Marcell Crous |
LDU |
5 |
STRYKERS |
|
Cum Laude |
|
Frederik Louw |
LDU |
6 |
STRYKERS |
|
Cum Laude |
|
Louise Conradie |
LDU |
6 |
STRYKERS |
|
Cum Laude |
|
|
|
|
|
|
|
|
Heila Vos |
HDU |
11 |
STRYKERS |
|
Cum Laude |
|
Jason Alkaster |
HDU |
11 |
STRYKERS |
|
Cum Laude |
|
|
|
|
|
|
|
|
Johan du Toit |
piketberg |
5 |
STRYKERS |
|
Cum Laude |
|
Andreas vd
Merwe |
piketberg |
10 |
STRYKERS |
|
Cum Laude |
|
Zene Damonze |
Wesbank |
11 |
STRYKERS |
|
Cum Laude |
|
|
|
|
|
|
|
|
Alchrise Julies |
LHP |
7 |
Blokfluit |
Solo |
Cum Laude |
|
|
|
|
|
|
|
|
Zene Damonze |
Wesbank |
11 |
Viool |
Solo |
Goud |
|
KWARTAAL 4
2011
Na
’n baie lang, besige uitdagende 2011, het ons sowaar
alweer aan die einde van nog ’n baie suksesvolle jaar
gekom. Ons het
die kwartaal op ’n baie groot hoogtepunt afgeskop
met ons ‘Duma best of the best’ konsert.
Die aand was baie suksesvol en weereens baie
baie dankie aan elke leerder, ouer en kollega wat
op sy manier bygedra het tot die sukses van hierdie
spoggeleentheid.
Ons
is baie opgewonde oor heelwat nuwe inskrywings vir
’n hele paar instrumente vir 2012. Duma groei net al hoe meer en ons is baie dankbaar
vir elke leerder en ouer se betrokkenheid wat die
suskses van die akademie verseker, plaaslike- sowel
as omliggende skole/dorpe.
Alle
leerders wat reeds in 2011 by Duma ingeskryf is, moet
asb onthou dat hul reeds nou al weer moet inskryf
vir 2012 sodat ons vroegtydig die getalle kan hê en
indelings kan doen om almal sodoende te kan akkomodeer.
Lesfooie en huur van instrumente is reeds aangepas
vir 2012. Al die nodige inligting verskyn op die nuwe aansoekvorms,
asook die meegaande brief.
Alle
aansoeke moet Duma asb teen VRYDAG 9 Desember bereik.
Besoek ons webtuiste vir meer inligting by
www.dirkieuyus.co.za en kies "DUMA" of kontak
ons by tel no 022-4332828 / Epos: duma@dirkieuys.co.za.
Ons
rig ’n baie dringende versoek aan alle Duma ouers
om asb op datum te bly met die betaal van hul lesfooie.
Om die akademie suksesvol te kan laat funksioneer,
maak ons op almal se samewerking staat. Indien leerders gedurende enige kwartaal met
lesse staak, sal ouers nog steeds aanspreeklik gehou
word vir die totale bedrag lesgelde van daardie kwartaal.
Indien u probleme ondervind met die betaal
van u rekening, kontak ons asb en tref die nodige
reëlings. Leerders
wie se fooie nie op datum is vir 2011 nie, sal nie
verder by DUMA geakkomodeer kan word in 2012 nie.
Baie dankie aan alle ouers wat stiptelik hul
verantwoordelikhede nakom.
Baie
dankie aan elke leerder, ouer en kollega vir sy/haar
bydrae om Duma so suksesvol te laat funksioneer in
2011. ’n Geseënde
Kersfees en ’n voorspoedige 2011 word u almal toegewens. Aan ons Hemelse Vader, al die lof en aanbidding
vir al die seëninge wat Hy so ryklik oor Duma uitstort.
Halleluja !
EGBERTUS HANEKOM
Bestuurder: DUMA ♫ ♪ ♫
|
DUMA FOTO'S
DUMA-leerders presteer
Die volgende leerders van Dirkie Uys Musiekakademie,
Moorreesburg, het onlangs tydens die Wes-Boland Eisteddfod
in die verskeie afdelings presteer:
| 
Klavier: Klassiek en kontemporêr
V.l.n.r : Saam met hul onderwyserers, Mev Marianne
Louw, Gizelle Kitshoff (goud), Abrie Halgryn (cum
laude), Marina Hanekom (goud) , Marcell Crous (cum
laude) en Alita de Waal (silwer). |

Elektriese Kitaar- en trom afdeling
Saam met hul onderwyseres, Mev Marna Smit:
Agter: Jaco Hoon (goud), Neil Faasen (brons), Ralph
Rabbets (goud), Neil Hanekom (brons)
Voor: Joseph Piper (brons), Merisa van der Merwe (brons)
en Willie Hanekom afwesig (silwer) |
| 
Viool solo- en Strykensemble en –kwartet afdeling:
V.l.n.r: Heila Vos (silwer), Margerite Hartung (goud),
Marcell Crous (goud), Louise Conradie (goud), Nicol
Hanekom (cum laude), Frederik Louw (cum laude), Jason
Alkaster (Goud).
Die DUMA-strykensemble asook Zene Damonze het die
trofees ontvang, vir die beste deelnemers in hul onderskeie
kategorië.
|

Viool solo- en Strykensemble en –kwartet afdeling:
V.l.n.r: Zene Damonze (goud) en Andreas van der Merwe
(goud), saam met hul onderwyser, Mnr Conrad van Breda.
Johan du Toit (goud), afwesig. |

Blokfluit- en dwarsfluit afdeling
Alchrizé Julies (cum laude) Alchrize Julies het ook
die trofee ontvang, vir die beste blokfluitspeler
in haar ouderdomsgroep.
|

Elektriese Kitaar- en trom afdeling
Kim de Bruin (cum laude & goud)
|
| 
Blokfluit- en dwarsfluit afdeling
Agter: Talmari Meyer (goud), Voor: Marlizaan Coetzee
(goud), Annoushka Truter (goud), Belchadre du Toit
(goud) |

Blokfluit- en dwarsfluit afdeling
Donnay Adonis (goud) saam met hul onderwyseres, Me
Mariette Fourie |

Drie van DUMA se top voiliste:
Heila Vos, Jason Alkaster en Zene Damonze |

Lede van die Duma-Strykensemble het weer vanjaar
tydens die hoofdesimposium te Langebaan opgetree,
en hul baie goed van hul taak gekwyt:
Agter v.l.n.r : Mr Conrad van Breda (violin teacher),
Heila Vos, Andreas van der Merwe, Jason Alkaster,
Mr Egbertus Hanekom (manager & teacher)
Voor v.l.n.r : Nicol Hanekom, Marcell Crous, Frederik
Louw, Johan du Toit
|
|
|

Agtergrond
Dirkie
Uys Musiekakademie (DUMA) is die inisiatief van Hoërskool
Dirkie Uys, Moorreesburg. Die skool het ‘n paar jaar gelede
aansoek gedoen om befondsing ten einde die behoefte aan
professionele musiekonderrig in die Swartland aan te spreek.
‘n Pragtige
huis op HDU skoolgronde is gerestoureer vir die Akademie
en skep net die regte atmosfeer vir musiek en kultuur.
Tans spog die Akademie met meer as 100 leerders wat
onderrig word in klavier, blokfluit, dwarsfluit, viool,
altviool, tromme en kitaar.
Leerders word
voorberei vir praktiese en teoretiese eksamens soos Unisa
/ Trinity / Royal Schools / Rockschool en deelname aan eisteddfods
word aangemoedig. Leerders kry ook die geleentheid om in
ensembles en orkeste te speel en op te tree by ‘n jaarlikse
konserte en funksies.
Individuele
Lesse
Leerders ontvang individuele halfuur lesse,
een maal per week, gemiddeld 9 per kwartaal, na gelang van
die lengte van die verskillende kwartale.
Lesse word hoofsaaklik tussen 12nm en 6nm aangebied.
Leerders wat eksamens wil speel moet individuele lesse neem.
Alle leerders speel twee keer per jaar ’n interne
toets vir ’n rapport / vorderingsverslag, Junie en November.
Leerders ontvang
een halfuur groeples per week. Groepe bestaan uit maksimum
vier en minimum twee leerders. Indien daar nie genoeg leerders
is om ‘n groep te vorm vir ‘n spesifieke instrument en vorderingsvlak
nie, verval die groep-opsie ongelukkig en geld individuele
fooie.
Wanneer ‘n
groep ontbind en daar is nie ‘n ander groep beskikbaar vir
die betrokke instrument of vorderingsvlak nie sal dit beteken
dat die oorblywende leerders individuele fooie moet betaal
aangesien hulle dan individuele lesse sal ontvang.
Musiekteorie Lesse
Teorielesse word in groepsverband
aangebied. Dit word aanbeveel dat leerders wat reeds een
of twee jaar musiek neem, inskryf vir teorie graad 1. Leerders
wat wil inskryf vir eksamens moet inskryf vir musiekteorielesse.
Fooie
Fooie
is aangepas vir die nuwe jaar (2012), maar is steeds baie
laer as ander professionele instansies van dieselfde aard.
|
FOOIE PER KWARTAAL |
| Individuele
Praktiese Lesse |
R
640 |
| Groep
Praktiese Lesse |
R
360 |
| Teorie
Gr 1 |
R
100 |
| Teorie
Gr 2 |
R
110 |
| Teorie
Gr 3 /4 |
R
140 |
| Teorie
Gr 5 / 6 |
R
290 |
Huur
van Instrumente
Leerders
kan instrumente (kitare en viole totdat voorraad hou) by
die akademie huur teen R130 / kwartaal, indien die leerder
nie dadelik ‘n instrument wil aankoop nie. Hiervoor moet
‘n aanspreeklikheidsvorm voltooi word.
Vul
asseblief die meegaande inskrywingsvorm vir 2012 sorgvuldig
in. Maak ook seker dat u die onderneming deurgelees en geteken
het. Indien u nuut by ons inskryf, sal u gekontak word vir
‘n afspraak waartydens leerders ‘n eenvoudige oudisie aflê
en enige verdere onduidelikhede uitgestryk kan word.
DUMA
Groete! |
DUMA HOU KONSERT






|
| GOUD
by die Wes-Boland Eisteddfod in 2010 behaal
 |
| Dirkie Uys Musiekakademie
het in 2007 hulle eerste groot uitvoering gehou en sommer
ook die akademie amptelik geopen.
  
|
|
|