AAN DIE STUUR
KOSHUISE
BRIEWE
Uit die
Hoof se
Kantoor

Top 10

Personeel
Kwartaal-
program
Kontak-
besonderhede
Aanwysings
Skoolkode
NUWE DIRKIE UYSERS
BUITEMUURS
ARGIEF
FOTO'S 2010
 

Krieket

Boland Krieketraad het verlede naweek hul pette-funksie (capping function) gehou, waar verskeie Boland krieketspelers hul pette ontvang het.

Du Toit Maree en Michael Harvie ontvang sy pet van mnr. Angelo Cornelissen

Wedstryde:

Datum
Span
Teen
Telling
14 Jan 1ste Worcester Gimnasium HDU wen met 5 paaltjies
21 Jan 1ste Charlie Hofmeyr HDU verloor met 16 lopies
28 Jan 1ste Weston HDU wen met 6 paaltjies
4 Feb 1ste Paarl Vallei HDU verloor met 2 lopies