Du Toit Maree
(Boland krieket)(5 Des - 9 Des)
Die 1ste wedstryd was teen Grens gewees. (50 boulbeurt)
• Boland (579/4) - Du Toit slaan 242 lopies van slegs 101 balle
( hoogste telling van toernooi en hoogste van 'n Bolandspeler ooit
in toernooi)
• Grens kry slegs 42 lopies.
Die 2de wedstryd was teen die WP -uitnodigingsspan (50 boulbeurte)
• WP slaan 120 lopies almal uit.
• Boland slaan 121 en slegs een persoon was uit.
Die 3de wedstryd was n 20/20 gewees teen WP.
• Boland slaan 114/8 (Du Toit slaan 62 van slegs 40 balle)
• WP slaan 115/6
Die finaal van die toernooi was Boland teen WP.
• WP slaan 220 lopies almal uit.
• Boland kry slegs 180 lopies (Du Toit 25 lopies)
Boland eindig 2de in die Toernooi en Du Toit het die meeste lopies
aangeteken in die toernooi.
Boland speel toe nog 'n wedstryd teen Zimbabwe (50 boulbeurte)
• Zimbabwe kolf eerste en teken 280 lopies aan.
• Boland kon slegs 180 lopies kry en verloor die wedstryd
|