Akademie

WOW-SPELKOMPETISIE 2017

Baie geluk aan Ronwan Charles wat eerste plek in die Wow-spelkompetisie in die Kring vir gr 9 behaal het.

SKOOLVERJAARSDAG

Daar is steeds Feesboeke en Feeswyn te koop. Stuur 'n epos na This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it. indien u belangstel.

 

Vir foto's van die naweek gaan na Ghida Visser Photography op facebook:  https://www.facebook.com/ghids.pics/?fref=ts

 

 

 

  • Die onderstaande 2 kunswerke is steeds te koop. Kontak gerus die skool indien u belangstel.
 

P. Canitz:              

SWA Toneel, n.d., oil on canvas, 575 x 900 mm

B. Ignatius van R:   

Still Life, n.d., oil on canvas, 400 x 455 mm



Lees AWSUM aanlyn

Kliek HIER om AWSUM aanlyn te lees.

Breadcrumbs