Akademie

WKOD PRYSWENNER

Mnr. Hein Gunter (tweede van links) het onlangs Leeuwenhof besoek om 'n sertifikaat vir HDU te ontvang vir die grootste toename in die persentasie van kandidate wat toegang tot Baccaleursgraad-studies verkry het in die periode van 2016- 2018.

WKOD Prysuitdeling 2018

JEUGSKOU: Swartland en Malmesbury skou 2018

Uitslag: Senior wolskaapafdeling:
Helize Dippenaar 1ste
Pieter Fourie 2de
Christiaan Eksteen 4de
Hannes Mostert en Pierre van Heerden het as ringgidse opgetree.


Malmesbury-skou
Uitslag: Senior wolskaapafdeling:
Helize Dippenaar 1ste
Christiaan Eksteen 6de
Pieter Fourie het as ringgids opgetree.

WOW-SPELKOMPETISIE 2018

Belchadré du Toit behaal 3de plek in die Weskus.

INTERSKOLE 2018 PROGRAM

Breadcrumbs