header.jpg

Akademiese inligting

WÊRELDKLAS ONDERRIG VIR WÊRELDKLAS LEERDERS

Die HS Dirkie Uys beskik oor die volgende akademiese tegnologie:

  1. Lokale " RTT-rekenaarsentrum (35 rekenaars)
  2. 4 klasse met Interaktiewe witborde
  3. 5 klasse met Visualizers
  4. Alle klasse het dataprojektors

Tegnologie beskikbaar vir die leerders

  1. Internettoegang vir leerders
  2. MS Office pakket
  3. Swart en kleur drukker