
Vorige Dirkie Uysers
Stuur asb alle inligting oor HS Dirkie Uysers wat reeds diep spore getrap het na This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.
Melt van der Westhuizen (oud-leerder) is aangewys as Swartland-streek se kanolaboer vir 2018. Lees artikel in Landbouweekblad van 22 Maart 2019.
Pieter Strydom, ‘n oud-leerder van Hoërskool Dirkie Uys, is een van twee kontrabas
spelers in die land wat eerskomende Saterdag Potchefstroom toe vlieg vir die
Nasionale Jeugorkes. Hulle is van 27 Junie in Potchefstroom en sluit dan af in
Johannesburg met ‘n konsert!
Oud-skoliere wat Graad gevang het:
NAAM |
KURSUS |
MATRIEKJAAR |
Fourie J |
Toegepaste Genetika |
1979 |
Weber E |
BCom |
1996 |
Hofmeyer MK |
MScIng (D) |
1998 |
Van der Merwe M |
HonsBSc |
1999 |
Dippenaar JD |
M BIng (Siviel) |
2003 |
Papers CR |
Bedryf van membraan aanl |
2003 |
Brand AM |
Redigeerpraktyk |
2004 |
Kotze D |
LLB (VG) |
2008 |
Loxton C |
MA |
2008 |
Vd Westhuizen W |
Hons BRek |
2009 |
Du Plessis J |
Hons BA |
2010 |
Kotze A |
BSc Voedwet |
2010 |
Noordeman A |
BDram |
2010 |
Carstens J |
BA (Sosiale Dinamika) |
2011 |
Fourie S |
BCom |
2011 |
Geldenhuys PR |
BSc (Aardwet) |
2011 |
Kitshoff AB |
BRek |
2011 |