WES-BOLAND TENNISPROEWE 2017

Baie geluk aan die volgende leerders met hul uitslae:
O/19

Nicol Hanekom 2de
Francis van Heerden 2de
Suzanne Kotzé 3de
O/17

MJ van Zyl 1ste
Devan Dirgaardt 4de
Anlia Erwee 3de
Danielle Kitshoff 4de
Annoushka Truter 5de
O/15

Marné Bester 2de
Fränzel Basson 4de

PERDRY SAMESA EM SKOU

SANESA (SOUTH AFRICAN NATIONAL EQUESTRIAN SCHOOLS ASSOCIATION)
Anneke Steyn neem onder HS Dirkie Uys se naam deel.

Anneke neem vanaf 21 September 2017 – 23 September 2017 by Malmesbury skou deel. SAR-klasse met haar perd Kolbooi O/18 (South African Riding) en Ope-klasse met haar perd Angel (enige perderas en alle ouderdom ruiters.)
Vanaf 26 September 2017 – 3 Oktober 2017 neem Anneke deel aan die Afridom Nasionale Kampioenskappe te Parys, Vrystaat deel. Sy neem deel vir die WP Level 1 met haar perde Kolbooi en Angel.

 

SWARTLAND SKOU
Michaela Mouton is die die tweede agtereenvolgende jaar bekroom as die 3-gang kinderkampioen.
Michaela wen ook die 5-gang natuurlike maanhare en stertklas en ‘n 4de plek in die 3-gang plesierperd kampioenskappe.
Daar is ook nou op Moorreesburg begin met die 1ste van 3 proewe vir die WP-ruiterkuns-span. Michaela was verlede jaar deel van die WP 5-gang ruiterkuns-span. Hierdie jaar probeer sy om nie net die 5-gangspan te behaal nie, maar ook die 3-gangspan.

JEUGSKOU-UITSLAE 2017

Die volgende leerders het op 6 September 2017 aan die Swartland Jeugskou Kampioenskappe deelgeneem teen skoumanne van Augsburg, Oakdale en Boland Landbou.

Senior Wolskaap Skoumanklas:
Kampioen Wolskaap Skouman Hannes Mostert Graad 9
Reserwe Kampioen Skouman Pierre van Heerden Graad 9
5de Plasing Skouman Helize Dippenaar Graad 8

Beoordeelaars: Lené Mostert, graad 12, was in die Wol- en Vleisskaap klas, die Junior Beoordelaar.
Ringgids: Suzanne Kotzé, Graad 11, was in die Wol- en Vleisskaap klasse die ringgids.

Senior Vleisbees Skoumanklas:
4de Plasing Vleisbees Skouman - Anthony Alexander, Graad 10


Die volgende leerders het op 21 September aan Boland Streekskou op Malmesbury deelgeneem. Daar was 115 kinders van skole Augsburg, Boland landbou, Swartland en FD Conradie. Hul uitslae was as volg:

Senior Wolskaap Skoumanklas:
Kampioen Skouman – Pieter Fourie
Reserwe Kampioen Skouman – Hannes Mostert
Derde Plasing – Helize Dippenaar
Vierdie Plasing – Pierre van Heerden

WES-BOLAND EISTEDDFOD – MUSIEKITEMS 2017

Baie geluk aan die volgende leerders met hul puik uitslae:
Merisa van der Merwe Gr 9 Drum-kit, Band - 1 Goud, 2 Silver
Nina Hanekom Gr 9 Kitaar, Band - 3 Goud
Marchay Kalumpie Gr 10 Klavier - 2 Silwer
Gizelle Kitshoff Gr 11 Kitaar, Band - 2 Goud
Marcéll Crous Gr 11 Klavier, Viool, Band - 1 Cum Laude, 1 Goud, 1 Silwer
Marina Hanekom Gr 11 Klavier, Kitaar, Band - 3 Goud, 1 Silwer

WES-BOLAND EISTEDDFOD KATEGORIEWENNERS 2017

Baie geluk aan die volgende leerders met hul puik prestasies:
Magdel Coetzee - ballet: solo 15-16 jr
Jana de Waal - Afr. voordrag: poësie gr. 8
Jana de Waal - Eng onvoorbereide lees gr. 8
Carla Bester - Afr. onvoorbereide lees gr. 11


Hulle het medaljes ontvang by die Prestige aand/pryswennerskonsert op Vrydag 22 September.

GERRIE BERNER TENNIS TOERNOOI 2017

10 Spanne neem deel. 300 Wedstryde word oor 2 dae gespeel. Die finale uitslag na ‘n paar spannende wedstryde, is as volg:

1ste Hoërskool Durbanville
2de Hoërskool Hugenote
3de Hoërskool Dirkie Uys

WOW-SPELKOMPETISIE 2017

Die volgende leerders het aan die Weskus-rondte van die WOW-spelkompetisie deelgeneem:
Marchay Kalumpie, Ronwan Charles, Christiaan Bester,
& Willem Burger.

Ronwan Charles het 2de geëindig. Sy het in die Wes-Kaapkompetisie in Stellenbosch 10de geëindig.

SA Western Mounted Games 2017

 

Anneke Steyn het gedurende die Junie vakansie aan ‘n SA Western Mounted Games-byeenkoms deelgeneem waar sy vir die WP-Span gekies is wat in die Septembervakansie te Parys in die Vrystaat aan ‘n nasionale byeenkoms gaan deelneem.   Sy het met 2 perde WP-Kleure verwerf naamlik Angel en Kolbooi.

Anneke het ook gedurende die skoolvakansie aan Langebaan se Gymkana deelgeneem waar sy die trofee vir die beste ruiter onder 16 gewen het.

WESKUS-NETBAL 2017

Johanna Skippers & Nicole Engelbrecht is opgeneem in die Weskus
Ontwikkelingspan wat by die Weskus Ontwikkelingstoernooi te Oudtshoorn
gaan deelneem vanaf 25 – 26 Augustus 2017. Hulle gaan die distrik op provinsiale vlak verteenwoordig.

INTERSKOLE 2017

PROGRAM VIR INTERSKOLE VS JAN VAN RIEBEECK


VRYDAG 18 Augustus 2017

DEBAT            15:00

SKAAK           15:00        

VASVRA         16:00


 

SATERDAG 19 Augustus 2017

 RUGBY

  

TYD

A - VELD

TYD

B-VELD

09:00

O/13 A

09:00

DU O/15 B vs JVR 0/14 A

10:00

O/15 A

09:55

0/7 B;  0/8

11:00

O/19 B

10:30

0/11 A

12:10

Aankoms van dirigente

11:15

0/7 A;  0/9

12:30

O/19 A

 

 

 

 

 

 

 

 

NETBAL (DORPSBANE)

  

TYD

BAAN 1

BAAN 2

BAAN 3

TYD

BAAN 4

BAAN 5

08:30

0/13 A

0/14 B

0/11 B

08:30

0/10 B

 

09:05

0/16 A

0/12 B

0/16 C

09:00

0/7 A

0/8 B

09:40

0/19 B

0/11 A

0/16 B

09:25

0/9 A

 

10:15

0/19 A

0/12 A

0/11 C

09:50

0/10 A

0/8 A

11:15

0/14 A

0/16 D

0/13 B

10:15

0/7 B

 

 

 

 

 

10:40

0/9 B

 

 

 

HOKKIE

 

 

TYD

A - VELD

08:30

Dogters eerste span

09:30

Seuns eerste span

10:30

Dogters tweede span


Interdistrik netbaltoernooi

Die volgende netbalspelers gaan aan die Interdistrik netbaltoernooi deelneem:  Amaï Bester,  Zeldene Prinsloo,  Anika Bester,  Marguerete Cordon,  Marchay Kalumpie en Sydney Crow.

Breadcrumbs