VCSV Voete vir Jesus dag 2016

Die leerders is gevra om die dag kaalvoet skool toe te kom. Die doel is dat ons bietjie moes dink aan Jesus wat vir ons moes lei sodat ons gered kan word. Leerders het ook geleentheid gehad skryfbehoeftes te bring sodat ons dit kan uitdeel aan Huis van Heerde. HDU se leerder wil graag die liefde wat hulle van Jesus ontvang uitdra na die gemeenskap.

 

Breadcrumbs