Tennis: SA en Interpro

Lenka de Waal het deelgeneem aan die Hoërskole Interpro tennistoernooi in Pretoria. Sy is deel van die Boland A O/19 span. Die span eindig 3de uit 16 provinsiale spanne.

 

Corin en Lenka de Waal het deelgeneem aan die SA Nasionale Junior tennistoernooi in Bloemfontein. Lenka eindig in die top 16. Corin eindig in die top 4. Corin het deelgeneem as O/16. Corin en haar dubbelsmaat is die naaswenners in die gemengde dubbels.

Breadcrumbs