Wes-Boland tennis 2015

Die volgende leerders is geskies vir Wes-Bolandspanne:

O/15:  Anlia Erwee, Danika Odendaal, Anika Bester, Jáno Brand, Louwrens Smit

O/17:  Francis van Heerden, Suzanne Kotzé, Wouter Bester

O/19:  Lenka de Waal, Kayla Thiersen, Reinhardt Erwee.


Lenka de Waal, Reinhardt Erwee en Anlia Erwee het eerste in hulle onderskeie ouderdomsgroepe geeïndig. 

Breadcrumbs