JEUGSKOU WILLISTON EN STELLENBOSCH

JEUGSKOU  :  WILLISTON

Lizelle Steyn het by die groepskou goud gekry.  

Lené Mostert het vir Teorie 90% verwerf, 6de algeheel in die individuele skouman-afdeling. Vir die Senior Wolskaap Skoumanne afdeling: Nasionale Skou se Senior Wolskaap Kampioene vir Groepskou 2015.  


JEUGSKOU : SANDRINGHAM, STELLENBOSCH

Agri Expo Livestock Jeugskou se Senior Wolskaap-afdeling:

Lené Mostert wen dié afdeling en word die Senior Wolskaap Kampioen.

Breadcrumbs