PERDESPRING: Wes-Kaap Kampioenskappe

 

Maarten Slabber het op 70 cm ‘n eerste plek behaal en op 80 cm ‘n tweede plek. Hy is as Victor Ludorum aangewys en kwalifiseer hy om aan die Nasionale Kampioenskappe in Johannesburg te gaan deelneem. 

Maarten is tans eerste in die Wes-Kaap, tweede in die Kaapprovinsie en agste in die land.  

Breadcrumbs