GIMNASTIEK : WES-KAAP PROVINSIALE

Sandri Steyn & Sydney Crow het hulle Wes-Kaap kleure in Akrobatiese gimnastiek vir 2015 verwerf. Hulle het aan die Provinsiale Gimnastiek Kampioenskappe deelgeneem. Beide dié leerders het brons verwerf.

Breadcrumbs