Perdeskou te Cradock:

Michaela Mouton tydens die perdeskou te Cradock met haar perd Night Star die klas in driegang hings/merrie/reun 5 jaar en ouer gewen. Hulle was derde in die vyfgang kinderruiter 18 jaar en onder en eerste in die ruiterkunsklas 18 jaar en onder.

Breadcrumbs