Netbal Toer na George

Die O.16A en O.19A-netbalspanne het gedurende die Maartvakansie 'n suksesvolle toer na George gehad. Die O.16's het skoonskip gemaak en die trofee in hul afdeling gewen met oorwinnings teen Outeniqua, PW Botha, Fourways, Collegiate en gelykop gespeel teen Girls High. 

Die O.19's het afgereken met PW Botha, Fourways, Bredasdorp, Grens en Girls High O.17A.

Breadcrumbs