WP JEUGSKOU TE CLANWILLIAM

 

Die volgende leerders neem deel teen Augsburg Landbou Gimnasium en Oakdale Landbouskool en presteer as volg:


Senior Wolskaap Klas: 

Lené Mostert: Kampioen Skouman en Suzanne Kotzé: Reserwe Kampioen Skouman


Junior Wolskaap Klas:

Pieter Fourie:  Kampioen Skouman en Pierre van Heerden: Reserwe Kampioen Skouman

Breadcrumbs