OGKK NASIONALE KARATE KAMPIOENSKAPPE

Siska Pitout het aan die OGKK Nasionale kampioenskappe deelgeneem.  Sy het ‘n derde plek in die O/15-ouderdomsgroep behaal in die Kata-afdeling.  Sy het vier keer haar Kata gedoen met tellings:  2 uit 5, 3 uit 5, 4 uit 5 en 2 uit 5.

Breadcrumbs