NASIONALE SAALPERD KAMPIOENSKAPPE

Michaela Mouton het deelgeneem aan die Nasionale Saalperd kampioenskappe in Bloemfontein.  In haar kwalifiserende klasse het sy as volg presteer:

1ste plek in plesierperd;

6de plek in 3-gang ruiter 16jr en onder;

7de plek in 5-gang ruiter 16jr en onder.

In die finale kampioenskappe het sy as volg presteer:

5de in die sierperdklas en 5de in die 3-gang kinderruiter. 

Breadcrumbs