GEMINI-SANGKOMPETISIE 2016

Liezl van der Westhuizen en Nicol Hanekom het deelgeneem aan die finale uitdunne van die Gemini-sangkompetisie vir seniors.  Hulle het soos volg presteer: 

Liezl van der Westhuyzen:

Algeheel 3de Gospel (Damesafdeling 15 – 20) en Algeheel 2de Jazz (Damesafdeling 15 – 20) en

Nicol Hanekom:

Algehele wenner Solo (Mansafdeling 15-17), Gospel (Mansafdeling 15-19) en Country (Mansafdeling 15-20). 

Breadcrumbs