SANG –EN MODELWERK

Diana Kotzé het deelgeneem aan ‘n kompetisie in sang –en modelwerk.  Sy is aangewys as ‘n Wes-Kaapse finalis vir Summerheat in Kwa-Zulu Natal in Desember en is ook genooi na die Arts Talent Showcase in Johannesburg.  Vir altwee hierdie geleenthede kwalifiseer sy met sang –en modelwerk.

Breadcrumbs