TENNIS NA ENGELAND

Corin de Waal is opgeneem in die SA 0/17-skolespan wat vandeesmaand in Engeland gaan deelneem.  Sy was vanjaar die naaswenner in die dubbelspel-eindronde in NWU-Pukke-IFT-tennistoernooi te Potchefstroom en die gemengde dubbelspel in die Suid-Afrikaanse junior nasionale tennistoernooi in Bloemfontein.

Breadcrumbs