WESKAAP JEUGSKOU TOERNOOI

UITSLAE: 15 – 17 JUNIE 2016


Die volgende skoumanne van Hoërskool Dirkie Uys het aan die Weskaap Landbou Jeugvereniging (Jeugskou) se provinsiale toernooi te Clanwilliam deelgeneem.  Hulle is in die WP span opgeneem wat in Oktober vanjaar in Mpumalanga te Morgenzon Landbouskool, aan die Nasionale Jeugskou  gaan deelneem.  Die toernooi het vier afdelings gehad, nl:  teorievraestel, was , voorbereiding en skouman.

Senior Wolskaapklas:                                                                              

Lené Mostert     – Graad 11

Suzanne Kotzé   – Graad 10

 

Junior Perde-afdeling:

Anneke Steyn Sy het as die kampioen geëindig .


Junior Wolskaapklas                                       

Hannes Mostert        – Graad 8                       

Pierre van Heerden  – Graad 8    

Pieter Fourie            – Graad 8                 

Breadcrumbs