Netbal Provinsiale uitblinkers

Die O/16 Wes-Kaapspan waarin Sydney Crow tydens ‘n nasionale toernooi die vakansie deelgeneem het, het goud verwerf. 

Jaclyn Engelbrecht word by die SA-toernooi gekies as een van die top 35 O.18-spelers in die land.

Breadcrumbs