Boland Krieket Prysuitdeling

Op 11 Junie 2016 het Boland Krieket sy jaarlikse prysuitdeling gehou.  Spelers is beloon vir prestasies vir die 2015/16 seisoen.  Jason Coetzee is as speler van die toernooi vir die O/19-Platteland-toernooi aangewys wat in Desember in Worcester plaasgevind het.  Hy het 14 paaltjies geneem en ‘n gemiddeld van 35 met die kolf behaal.  

Breadcrumbs