Jeugskou in Malmesbury

Die rooivleisprodusente van Malmesbury het die volgende Jeugskou-leerders uitgenooi na ‘n skaapkuddestudiegroep wat op 29 Julie 2016 te Malmesbury aangebied word: 

Senior skoumanne:   Suzanne Kotzé & Lené Mostert

Junior skoumanne:  Pieter Fourie, Hannes Mostert & Pierre van Heerden

Breadcrumbs