WOW Spelkompetisie 2016

 

Die volgende leerders het onder die top 6 in hul graad geëindig in die Kring-kompetisie en ook deelgeneem aan die Weskus-rondte: 

Gr 10: 

T J Liebenberg, Chrisné Pool & Christiaan Mostert.

Gr 8:     

Bella du Toit, Ronwan Charles, Déan van Dyk, Annoushka Truter, Daniëlle Kitshoff & Dirk Bester.


Baie geluk aan Bella du Toit en Ronwan Charles in gr 8 wat onderskeidelik eerste en derde geëindig het in die Wow-spelkompetisie in die Weskus-streek en deurgedring het na die Wes-Kaap-rondte.  Baie geluk dan ook aan Bella du Toit wat tweede geëindig het in die Wes-Kaap-rondte.


Hierdie leerders was die wenners van die WOW spelkompetisie in Kring 2 en dring deur na die Weskus-rondte van die kompetisie.

In gr. 8 (v.l.n.r.) Bella du Toit (1e), Annoushka Truter, Daniëlle Kitshoff, Déan van Dyk (3e), Dirk Bester, Ronwan Charles (2e). 

Gr. 10: Christiaan Mostert (3e), TJ Liebenberg (1e), Chrisné Pool (2e).

Breadcrumbs