WOW Spelkompetisie 2016 UITSLAE

Die volgende leerders het onder die top 6 in hul graad geëindig in die Kring-kompetisie en ook deelgeneem aan die Weskus-rondte: 

Gr 10: 

T J Liebenberg, Chrisné Pool & Christiaan Mostert.

              

Gr 8:     

Bella du Toit, Ronwan Charles, Déan van Dyk, Annoushka Truter, Daniëlle Kitshoff & Dirk Bester.

Baie geluk aan Bella du Toit en Ronwan Charles in gr 8 wat onderskeidelik eerste en derde geëindig het in die Wow-spelkompetisie in die Weskus-streek en deurgedring het na die Wes-Kaap-rondte. 

Baie geluk dan ook aan Bella du Toit wat tweede geëindig het in die Wes-Kaap-rondte.

Breadcrumbs