STREEKSJEUGSKOUE

Leerders het die afgelope kwartaal deelgeneem aan Swartland WP Streeksjeugskou op Mooreesburg (7 Sept.):

Megadag Bredasdorp (15 Sept.) en Boland Streeksjeugskou te Malmesbury (22 Sept.)

Die uitslae was as volg:

Senior Wolskaapklas:

Suzanne Kotzé (gr. 10):  Eerste – Moorreesburg,  Malmesbury & Derde - Megadag

Hannes Mostert (gr. 8): Tweede – Moorreesburg; Eerste – Megadag; Derde – Malmesbury

Pieter Fourie (gr. 8):  Vierde – Moorreesburg & Malmesbury; Vyfde – Megadag

Pierre van Heerden (gr. 8): Derde Moorreesburg & Tweede Malmesbury

Senior Suiwelklas:

Anthony Alexander (gr. 10) Eerste - Moorreesburg


Suzanne Kotzé (gr. 10), Pierre van Heerden (gr. 8), Hannes Mostert (gr. 8), Pieter Fourie (gr. 8) en Lené Mostert –
(gr. 11),  is tans in die WP Jeugskouspan wat  ( 2 – 5 Oktober) te Morgenzon, Mpumalanga aan die Nasionale Jeugskou- kampioenskappe gaan deelneem.

Breadcrumbs