MUTUAL&FEDERAL NASIONALE JEUGSKOU TE MORGENZON, MPUMALANGA

Wolskape:
Die wolskaap-deelnemers het aan vier deelnemersklasse van die jeugskou deelgeneem nl: teorievraestel, was, voorbereiding en skouman. Hulle eindig in die skoumanafdeling soos volg:
Wolskape:


Junior Wolskaap-Skoumanne:


Kampioen – Hannes Mostert
Reserwe-Kampioen – Pierre van Heerden
Vyfde plasing – Pieter Fourie

 

Senior Wolskaap-Skoumanne:


Reserwe-Kampioen – Suzanne Kotzé
Vierde Plasing – Lené Mostert

 

In die finaal met n kombinasie van hul 4 deelnameklasse se punte was die wenners:

Nasionale Jeugskou-Kampioenskappe se top 3 Senior Wolskaap-Skoumanne vir 2016 is:
1ste – Suzanne Kotzé
2de – Lené Mostert

 

Nasionale Jeugskou Kampioenskappe se top 3 Junior Wolskap-Skoumanne vir 2016 is:
1ste – Pierre van Heerden
2de – Hannes Mostert
3de – Pieter Fourie

 

Perde


Anneke Steyn – 2de Junior Perde-kampioen
Lizelle Steyn - 5de Senior Perde-kampioen
Lizelle Steyn - 3de Senior Perde Groepskou-kampioen

Breadcrumbs