WP PERDRYKAMPIOENSKAPPE TE ROBERTSON

Michaela Mouton het aan bogenoemde kampioenskappe deelgeneem.  Sy en haar perd, Night Star, is bekroon as die WP 3-gang kinderkampioen.  Sy is ook 3de in die 5-gang kinderkampioenskappe en 5de in die plesierperd-klas.  Michaela is ook gekies om die WP 5-gang ruiterkuns-span te verteenwoordig.  Hulle neem vroeg volgende jaar aan die Nasionale proewe deel. 

Breadcrumbs