Nasionale Binneshuise Hokkietoernooi

HOKKIE

Louwrens Smit en Jáno Brand was die vakansie deel van die O/16-Swartlandspan wat van 12 – 16 Desember 2016 aan die Nasionale Binneshuise Hokkietoernooi in Kaapstad deelgeneem het.  Hul het 3 wedstryde per dag gespeel en die groter klubs verras deur wenners van die bronsmedalje in hul liga te wees

Breadcrumbs