Internasionale Rots- en Strandhengelkompetisie

HENGEL

Johan van der Westhuizen het van 2 – 9 Desember 2016 aan die Internasionale Rots- en Strandhengelkompetisie teen Namibië, in Namibië by Hentiesbaai gaan deelneem.

Hy het die O/16-ouderdomsgroep gewen.  Die O/16-protea-span, waarvan hy deel was, het ook die goue medalje gewen.  Johan was ook die beste hengelaar vir die toernooi vir alle ouerderdomsgroepe, wat ‘n totaal van 79 hengelaars was

Breadcrumbs