Nasionale Binnehuise Hokkie Toernooi

Jano Brand en Louwrens Smit was van 12-16 Desember 2016 deel van die Swartland span wat aan die Nasionale Binnehuise Hokkie Toernooi in Kaapstad deelgeneem het. Hulle het 3 wedstryde per dag gespeel en die groter klubs verras deur wenners van die Bronsmedalje in hul liga te wees.

Breadcrumbs