SA Hoërskole Interprovinsiale tennistoernooi 2017

Ané de Waal het gedurende die vakansie aan die SA Hoërskole Interprovinsiale tennistoernooi in Pretoria deelgeneem as lid van die Boland O/15A-span.  Hulle eindig 3de en wen bronsmedaljes. 

Ané neem ook deel aan die Tennis Suid-Afrika se Junior Nasionale toernooi te Bloemfontein.  In ‘n baie sterk O/16-afdeling, wat bestaan uit 64 spelers.  Ané eindig 14de in die enkelspel.

Breadcrumbs