WES-KAAP NETBALPROEWE 2017

Die volgende leerders is na afloop van die netbalproewe op 1 Mei gekies om aan die 1ste rondte WES-KAAP-proewe deel te neem:
O/14 Amaï Bester
O/15 Danielle Kitshoff & Zeldene Prinsloo
O/16 Elmarie Nieuwoudt, Margarete Cordon, Anika Bester & Marchay Kalumpie
O/17 Sydney Crow
Sydney Crow dring deur na die finale Weskaap-proewe wat op 20 Mei 2017 te Riversdal plaasvind.

Breadcrumbs