VCSV se Voete vir Jesus insameling 2017

Die jaarlikse Voete vir Jesus dag is weer by HS Dirkie Uys gehou. Leerders kom vir die dag kaalvoet skool toe. Vir daardie dag - met elke tree wat hul gee - word hulle herinner aan die pad wat Jesus vir ons moes loop. Daar word fondse en skryfbehoeftes ingesamel vir Huis van Heerde.

Breadcrumbs