Internasionale kushengel-kampioenskappe

SUID AFRIKAANSE KUSHENGEL-ASSOSIASIE


Johan van der Westhuizen en Chris van der Westhuizen is gekies is om Suid-Afrika te verteenwoordig in die O/16-afdeling van die Internasionale kushengel-kampioenskappe teen Namibië. Die toernooi vind plaas vanaf 1 – 8 Desember 2017 in Hentiesbaai, Namibië.

Breadcrumbs