SA Western Mounted Games 2017

 

Anneke Steyn het gedurende die Junie vakansie aan ‘n SA Western Mounted Games-byeenkoms deelgeneem waar sy vir die WP-Span gekies is wat in die Septembervakansie te Parys in die Vrystaat aan ‘n nasionale byeenkoms gaan deelneem.   Sy het met 2 perde WP-Kleure verwerf naamlik Angel en Kolbooi.

Anneke het ook gedurende die skoolvakansie aan Langebaan se Gymkana deelgeneem waar sy die trofee vir die beste ruiter onder 16 gewen het.

Breadcrumbs