Tennis: SA en Interpro

Lenka de Waal het deelgeneem aan die Hoërskole Interpro tennistoernooi in Pretoria. Sy is deel van die Boland A O/19 span. Die span eindig 3de uit 16 provinsiale spanne.

 

Corin en Lenka de Waal het deelgeneem aan die SA Nasionale Junior tennistoernooi in Bloemfontein. Lenka eindig in die top 16. Corin eindig in die top 4. Corin het deelgeneem as O/16. Corin en haar dubbelsmaat is die naaswenners in die gemengde dubbels.

Nasionale Sang en Modelwerk

Diana Kotzé is genooi om deel te neem aan 'n Nasionale sang en modelwerk kompetisie in Johannesburg.

SA Atletiek 2015

Galin Cleophas neem deel aan SA atletiek in Hoogspring S/17. Hy spring 1.80 meter en eindig 9de.

Swem: SA Vlak 1

Hardus Dippenaar behaal die volgende prestasies by SA Vlak 1 swemgala

 

Goud vir:  200m borsslag, 100m borsslag, 200m aflos en 200m aflos “mix”

Krieket: Boland Platteland

Jason Coetzee is ingesluit in die oefengroep waaruit daar later vanjaar die Boland Plattelandkrieketspan gekies gaan word.

Kaskarre 2015

Die wenners vir die dag was: 

Seniors: Gr 12A
Juniors:  Gr 9H

Klaswenners:  Klas wat vinnigste R50 pp ingebring het: 

Gr 10A

Algehele wenners per kop: 

Gr 9H

Die volwasse wenners van die dag was:

Wilinda se damespan

KRIEKET : WES-BOLAND

Leerders wat vir Wes-Boland teen Noord-Boland gespeel het:


O/19 Jurie Adonis,

O/17 Jason Coetzee & Marnus Kitshoff,

O/15 Tiaan Swanepoel, Deon-Thys Smit & Rossouw Greeff.

Tennis: Boland B span

Reinhardt Erwee is gekies vir die Boland B tennisspan wat WP gespeel het.

WES-BOLAND KRIEKET

 

Die volgende leerders is in die Wes-Bolandspanne vir die

eerste reeks wedstryde ingesluit: 

 

O/17  Jason Coetzee

O/17  Gerrit Bester

O/15  Reinhard Jördens

O/15  Rossouw Greeff

Boland Atletiek

Die volgende leerders is ingesluit in die Boland Atletiek span:

Wes-Boland Atletiek

Die volgende leerders is ingesluit in die Wes-Boland Atletiek span.

Breadcrumbs