Dirkie Uys Mnr en Mej Valentine

Thana Kitshoff en Keanu Meyer

RIVERSDAL JEUGSKOU

Suzanne Kotzé neem deel saam met oa Landbouskool Oakdale en Augsburg se leerders. Sy behaal 'n 3de plek in die Wolskaap-afdeling. Sy was die enigste dogter van die 10 deelnemers.

KLEURE SWEMGALA 2015

Junior Victrix Lodorum: Anlea Carstens

Senior Victrix Ludorum: Marike Bester

Junior Victor Ludorum: Nicol Hanekom

Senior Victor Ludorum: Hardus Dippenaar

BOLAND TENNISPROEWE 2015

Lenka en Corin de Waal word albei ingesluit is in die Boland tennisspan.  

Agnes Pauw Tennistoernooi vir Dogters

Hoërskool Dirkie Uys was weer eens gasheer van hierdie prestige toernooi.
Algehele uitslag:
1. Paarl Gimnasium
2. Hoërskool Stellenbosch
3. Paarl Girls High
4. Hoërskool Dirkie Uys
5. La Rochell Meisies
6. Hoërskool Swartland
7. Hoërskool Bredasdorp

VCSV Voete vir Jesus dag 2016

Die leerders is gevra om die dag kaalvoet skool toe te kom. Die doel is dat ons bietjie moes dink aan Jesus wat vir ons moes lei sodat ons gered kan word. Leerders het ook geleentheid gehad skryfbehoeftes te bring sodat ons dit kan uitdeel aan Huis van Heerde. HDU se leerder wil graag die liefde wat hulle van Jesus ontvang uitdra na die gemeenskap.

 

SA JUNIOR PERDRY-KAMPIOENSKAPPE

Tristen Petzer behaal ‘n tweede plek in die 80cm skouspring by bg kampioenskappe. 

Die WP-span wen die kampioenskap wat gehou is te Port Elizabeth in die Oos-Kaap

tussen 8 en 12 Desember 2014.  

TENNIS : BOLAND PLATTELAND-PROEWE

Lenka de Waal eindig 1ste in O/17-afdeling.

Francis van Heerden eindig 5de in O/15-afdeling.

Karate

By die jaarlikse prysuitdeling van die Swartland Karate DOJO het die volgende leerders trofeë ontvang:

Theo Behardien – Beste prestasie seun, groen belt

Suzanne Kotzé – Beste prestasie dogter, groen belt               

Lené Mostert – Beste prestasie dogter, blou belt

RIANA VAN WYK-MUSIEKSKOOL

By die jaarlikse prysuideling van Riana van Wyk se musiekskool ontvang Diana Kotzé ‘n trofee vir uitsonderlike vordering.  Sy slaag ook haar Trinity Poprock Internasionale Sangeksamen met meriete (graad 5). 

Breadcrumbs