Boland tennis 2017

Reinhardt Erwee speel vir die Boland O/19 span teen Noord-Kaap, WP O/17 en WP O/19

Hy wen al sy wedstryde en sy span wen ook al drie kragmetings.

Weskusskaakproewe 2017

Enrique Marais en Zilfred Julies is gekies om aan die Weskusskaakproewe deel te neem.

Valentyn Modeparade 2017

Mnr. Valentyn:  Christiaan Hanekom en Mej Valentyn:  Marike Bester

Kleure swemgala 2017

Van links:

Junior Victrix Ludorum:   Annoushka Truter

Senior Victrix Ludorum:  Marike Bester

Senor Victor Ludorum:    Nicol Hanekom

Junior Victor Ludorum:   Déan van Dyk

Boland Plattelandspan 2017

 

MJ van Zyl (O.15) en Reinhardt Erwee (O.19) is in die Boland Plattelandspan en hulle twee het onlangs al hul wedstryde teen SWD op George gewen.

Boland tennisspanne 2017

Reinhardt Erwee (O.19) en Ané de Waal (O.15) van Hoërskool Dirkie Uys is gekies vir die Boland tennisspanne.

Ateltiek Bolandspan 2017

Wilene Venter is in die Bolandspan opgeneem wat 17 Maart 2017 aan die Wes-Kaap kampioenskappe deelneem

SONDEZA JEUGKAMP

Na afloop van die Sondeza-kamp wat in Desember 2016 plaasgevind het, hou die kinders ‘n verkiesing en kies hulle 3 leiers in die volgende kategorieë: 

 

  1. “Most Developed”
  2. “Best Leader”
  3. “Youth Building Bridges”

Magdel Coetzee wat gekies is as die wenner in die kategorie “Most Developed.”

Wes-Boland Atletiek 2017

Hierdie atlete is in die Wes-Bolandspan wat aan die Boland byeenkoms gaan deelneem.

Voor v.l.n.r. Darren Arendse (O.17 100m, 200m), Hannes Mostert O.15 HG, Ashwell van der Merwe O.15 GS, Bradley Danster O.15 100mH.

2e ry: Sydney Crow O.17 100mH, Wilene Venter O.19 GS en DG, Nienke Senekal O.19 HG en DG, Francis van Heerden O.17 VS, Charlton Andrew O.17 100m en 200m.

3e ry: Michelle van Schalkwyk O.14 VS, Danika Odendaal O.17 HG, Jaycee Hoogbaard O.17 100mH, Jacqlyn Jones O.14 GS, Tasneke Rosenburg (O.14 100m, 200m), Dillon Arendse O.17 110mH. Agter: Justin Otto O.19 400m, Francois Malan (O.14 HG, GS), Tracey Swarts O.15 SG, Ryan Prinsloo O.15 HG. Afwesig: Mikiala Kaboni (O.15 800m, 400m), Gino Markus (O.14 200m, VS).

Wes-Boland krieketspelers 2017

Die volgende leerders is gekies vir die Wes-Boland Krieketspan. Voor: Deon-Thys Smit, Marnus Kitshoff, Marco-John Hayward. Agter: Derick Bester, Reinhardt Jordens, Houston Pharaoh, Rossouw Greeff

Nasionale Binnehuise Hokkie Toernooi

Jano Brand en Louwrens Smit was van 12-16 Desember 2016 deel van die Swartland span wat aan die Nasionale Binnehuise Hokkie Toernooi in Kaapstad deelgeneem het. Hulle het 3 wedstryde per dag gespeel en die groter klubs verras deur wenners van die Bronsmedalje in hul liga te wees.

Breadcrumbs