RUGBYPROEWE: WES-BOLAND

Die volgende seuns neem op 8 Mei aan die volgende rondte rugbyproewe deel:
O/16 Matthew Andrews, Wynand Mostert & Johandré Truter

O/18 Hanno Mostert

1ste rondte Wes-Kaap Netbal proewe

Die volgende netbalspelers gekies om aan die 1ste rondte WES-KAAP proewe deel te neem:
0/14 Amaï Bester
0/15 Daniëlle Kitshoff en Zeldene Prinsloo
0/16 Elmarie Nieuwoudt, Margarete Cordon, Anika Bester en Marchay Kalumpie
0/17 Sydney Crow

CEDERBERG STREEKS-JEUSKOU 2017

Die volgende leerders wat puik presteer het by bogenoemde Jeugskou op
20 April 2017 te Clanwilliam.
Senior Wolskaap Skoumanklas:
Pieter Fourie – 5de plasing
Pierre van Heerden – Reserwe kampioen (2de)
Hannes Mostert – Kampioen skouman (1ste)

Weskus Skaakspan 2017

Zilfred Julies en Enrique Marias is gekies vir die Weskus Skaakspan

Boland tennis 2017

Reinhardt Erwee speel vir die Boland O/19 span teen Noord-Kaap, WP O/17 en WP O/19

Hy wen al sy wedstryde en sy span wen ook al drie kragmetings.

Weskusskaakproewe 2017

Enrique Marais en Zilfred Julies is gekies om aan die Weskusskaakproewe deel te neem.

Valentyn Modeparade 2017

Mnr. Valentyn:  Christiaan Hanekom en Mej Valentyn:  Marike Bester

Kleure swemgala 2017

Van links:

Junior Victrix Ludorum:   Annoushka Truter

Senior Victrix Ludorum:  Marike Bester

Senor Victor Ludorum:    Nicol Hanekom

Junior Victor Ludorum:   Déan van Dyk

Boland Plattelandspan 2017

 

MJ van Zyl (O.15) en Reinhardt Erwee (O.19) is in die Boland Plattelandspan en hulle twee het onlangs al hul wedstryde teen SWD op George gewen.

Boland tennisspanne 2017

Reinhardt Erwee (O.19) en Ané de Waal (O.15) van Hoërskool Dirkie Uys is gekies vir die Boland tennisspanne.

Ateltiek Bolandspan 2017

Wilene Venter is in die Bolandspan opgeneem wat 17 Maart 2017 aan die Wes-Kaap kampioenskappe deelneem

Breadcrumbs