AGRI-EXPO LIVESTOCK STREEKSJEUGSKOU TE SANDRINGHAM PLAAS, STELLENBOSCH

Kampioen – Pieter Fourie
Reserwe-kampioen – Hannes Mostert
Derde plasing – Pierre van Heerden

 

Lené Mostert het as ringgids en Junior leerlingbeoordelaar in die Angorabok, Vleisskaap en Wolskaapklasse opgetree.

MUTUAL&FEDERAL NASIONALE JEUGSKOU TE MORGENZON, MPUMALANGA

Wolskape:
Die wolskaap-deelnemers het aan vier deelnemersklasse van die jeugskou deelgeneem nl: teorievraestel, was, voorbereiding en skouman. Hulle eindig in die skoumanafdeling soos volg:
Wolskape:


Junior Wolskaap-Skoumanne:


Kampioen – Hannes Mostert
Reserwe-Kampioen – Pierre van Heerden
Vyfde plasing – Pieter Fourie

 

Senior Wolskaap-Skoumanne:


Reserwe-Kampioen – Suzanne Kotzé
Vierde Plasing – Lené Mostert

 

In die finaal met n kombinasie van hul 4 deelnameklasse se punte was die wenners:

Nasionale Jeugskou-Kampioenskappe se top 3 Senior Wolskaap-Skoumanne vir 2016 is:
1ste – Suzanne Kotzé
2de – Lené Mostert

 

Nasionale Jeugskou Kampioenskappe se top 3 Junior Wolskap-Skoumanne vir 2016 is:
1ste – Pierre van Heerden
2de – Hannes Mostert
3de – Pieter Fourie

 

Perde


Anneke Steyn – 2de Junior Perde-kampioen
Lizelle Steyn - 5de Senior Perde-kampioen
Lizelle Steyn - 3de Senior Perde Groepskou-kampioen

KANSA Muntlegging 2016

Leerders van Hoërskool Dirkie Uys het 'n muntlegging gehou ten bate van Kansa en R3130 ingesamel. Verteenwoordigers van elke klas is v.l.n.r. Liezl van der Westhuyzen, Ronwan Charles, Annoushka Truter, Nicole Engelbrecht, Nicole Wenhold en Beah Oberholster (Alita de Waal)

KARATE

Siska Pitout gaan vanaf 28 tot 30 September 2016 deelneem aan die Afrika Karate-toernooi.

STREEKSJEUGSKOUE

Leerders het die afgelope kwartaal deelgeneem aan Swartland WP Streeksjeugskou op Mooreesburg (7 Sept.):

Megadag Bredasdorp (15 Sept.) en Boland Streeksjeugskou te Malmesbury (22 Sept.)

Die uitslae was as volg:

Senior Wolskaapklas:

Suzanne Kotzé (gr. 10):  Eerste – Moorreesburg,  Malmesbury & Derde - Megadag

Hannes Mostert (gr. 8): Tweede – Moorreesburg; Eerste – Megadag; Derde – Malmesbury

Pieter Fourie (gr. 8):  Vierde – Moorreesburg & Malmesbury; Vyfde – Megadag

Pierre van Heerden (gr. 8): Derde Moorreesburg & Tweede Malmesbury

Senior Suiwelklas:

Anthony Alexander (gr. 10) Eerste - Moorreesburg


Suzanne Kotzé (gr. 10), Pierre van Heerden (gr. 8), Hannes Mostert (gr. 8), Pieter Fourie (gr. 8) en Lené Mostert –
(gr. 11),  is tans in die WP Jeugskouspan wat  ( 2 – 5 Oktober) te Morgenzon, Mpumalanga aan die Nasionale Jeugskou- kampioenskappe gaan deelneem.

SAWMGA Wes Kaap en Swartland skou

Lizelle Steyn is gekies vir die SAWMGA Wes Kaap L1 Span as een van die beste  ruiter-en-perd-kombinasies, om deel te neem aan die SAWMGA Nasionale Kampioenskappe wat sal plaasvind oor drie dae vanaf Vrydag 30 September tot Sondag 2 Oktober 2016 te Misty Meadows Equestrian Centre in Tshwane.  Ruiter-en-perd-kombinasies. 


Michaela Mouton het as volg presteer by die Swartland Skou te Moorreesburg:

Sy het albei haar kwalifiserende kinderklasse (3 –en 5-gang) gewen. Sy en haar perde het ook albei die groot kinder-kampioenskappe gewen.  Met haar pa se hings was sy derde in die kwalifiserende klas vir plesierperde en vierde in die groot kampioenskap. 

WOW Spelkompetisie 2016 UITSLAE

Die volgende leerders het onder die top 6 in hul graad geëindig in die Kring-kompetisie en ook deelgeneem aan die Weskus-rondte: 

Gr 10: 

T J Liebenberg, Chrisné Pool & Christiaan Mostert.

              

Gr 8:     

Bella du Toit, Ronwan Charles, Déan van Dyk, Annoushka Truter, Daniëlle Kitshoff & Dirk Bester.

Baie geluk aan Bella du Toit en Ronwan Charles in gr 8 wat onderskeidelik eerste en derde geëindig het in die Wow-spelkompetisie in die Weskus-streek en deurgedring het na die Wes-Kaap-rondte. 

Baie geluk dan ook aan Bella du Toit wat tweede geëindig het in die Wes-Kaap-rondte.

TAALBOND 2016

Afrikaans, sowel as Engels word op EERSTE TAAL-vlak getoets.  Leerders wat die eksamen afgelê het, het as volg presteer: 


Slaag met B-gemiddeld (bo 70% gemiddeld)

Nelia Bester, Tamlyn February en Alita de Waal.

Slaag met C-gemiddeld (bo 60% gemiddeld)

Colene Brink, Janita van Zyl, Marige Carstens, Leske Brand, Louise van der Westhuizen, Nicol Hanekom, TJ Liebenberg, Nesher Piek, Chrisné Pool, Farncis van Heerden, Liezl van der Westhuyzen en Lee-Marvin van Aarde.

Gerrie Berner Tennis 2016

Die Gerrie Berner Dubbelstoernooi word aangebied deur Hoërskool Dirkie Uys.  Ag spanne van oor die hele Wes-Kaap neem deel. Hoërskool Dirkie Uys en Hoërskool Hugenote het in die finaal gespeel.  Dirkie Uys het hierdie kragmeting met 15 – 12 gewen.  In Dirkie Uys se ander wedstryde het hulle Hoërskool DF Malan met 23 – 4,  Hoërskool Bredasdorp met 26 – 0 en Somerset College met 22 – 5 gewen.  Hoërskool Durbanville het in die derde plek geeindig.

V.l.n.r. Ané en Corin de Waal, Martine Scott, Suzanne Kotzé, Gizelle Kitshoff, Francis van Heerden. Agter: Marnus Kitshoff, Reinhardt Erwee, Christiaan Hanekom, Nicol Hanekom, Jano Brand en MJ van Zyl (heel agter).

Netbal: Personeel vs 1ste span

img 3010img 3008img 3005img 3004

Tydelike pos beskikbaar

Engelse pos vir gr 8 tot 10 beskikbaar

vanaf 1 Oktober tot 30 November 2016.

Stuur CV na This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.

Breadcrumbs