PRYSUITDELING 2015

SPESIALE TOEKENNINGS

BESTE KULTUURPRESTASIE:  Lené Mostert
Lid van die Wes-Kaapspan wat eerste plek by die Nasionale Jeugskou behaal het.

BESTE DOGTER SPORTPRESTASIE: Corin de Waal
Eerste gekeurde O/15-tennisspeler in Suid Afrika

BESTE SEUN SPORTPRESTASIE:   Galin Cleophas
Lid van die Wes-Kaapspan wat aan SA-byeenkoms deelneem (Hoogspring)

AKADEMIESE TOPPRESTEERDER IN GRAAD 12
Stefan Laubscher -  89,4 % gemiddeld vir 2015

MEES TOONAANGEWENDE LEERDER VIR 2015
Anushka Odendaal

BOLAND STREEKSJEUGSKOU 2015

Lené Mostert - 4de plasing

Suzanne Kotzé  - Reserwe Kampioen

 

MEGA-DAG : BREDASDORP 2015

WES-KAAP STREEKSJEUGSKOU

90 Deelnemers het die dag bygewoon en in verskillende afdelings deelgeneem .

Lené Mostert behaal ‘n derde plek

Suzanne Kotzé ‘n eerste plek.

SWARTLAND SKOU: 2015

Senior Wolskaap-Afdeling:

102 deelnemers het deelgeneem aan die Wes-Kaap Streeksjeugskou.  HS Dirkie Uys-leerders se uitslae was as volg: 

Suzanne Kotzé:  Senior Wolskaap-Kampioen

Lené Mostert:    Reserwe Senior Wolskaap-Kampioen

Senior Kulinêre Kuns Afdeling:

Diana Kotzé:  Senior Kulinêre Kampioen

Bianca Wagener: Reserwe Senior Kulinêre Kampioen

Lenka de Waal: 3de plasing

Kayla Thiersen: 4de plasing

Annika du Toit: 5de plasing  

Anke Pienaar: 6de plasing

Eisteddfod Cum Laude en Trofee-wenners

Die volgende leerders het Cum Laude en Trofees gewen by vanjaar se Wes-Boland Eisteddfod: (voor) Janico Mentoor, Louwrens Smit, Nicol Hanekom, Marcell Crous en Anri Vermeulen. (agter) Nina Taljaard, Janita van Zyl, Carla Bester, Willie Hanekom, Nelia Bester, Gizelle Kitshoff, Marina Hanekom, Magdel Coetzee, Delané Kotze, Marlette Smit. 

WESKUS KARATE

Theo Behardien het by ‘n Weskus Karatetoernooi deelgeneem en die volgende verwerf:

 

1ste plek in Kata

2de plek in Kumite (wat fighting beteken). 

Word in die Weskus span opgeneen.

PERDESPORT: Perdespring

Lizelle Steyn verwerf 'n eerste plek by die kompetiesie wat in Stellenbosch aangebied is.

WP GIMNASTIEK

Sandri Steyn en Sydney Crow het Vrydag 21 Augustus 2015 die Westlike Provinsiale span gehaal en ook provinsiale klere verwerf. Hulle sal vanaf die 4-6 Oktober 2015 aan die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe deel neem in Gauteng.

TALENT AFRICA KOMPETISIE

Diana Kotzé gaan die Wes-Kaap gedurende 2016 in die Nasionale kompetisie met sang en modelwerk verteenwoordig.

PERDESPORT

Lizelle Steyn het 'n eerste plek verwerf in 'n perdespring kompetiesie wat in Stellenbosch aangebied is.

INTERSKOLE: 2015

Hoërskool Dirkie Uys het al die trofee wat gewen kon word, met die uitsondering van een, tydens die interskole verower.

Breadcrumbs