Koshuis

ROCKSCHOOL PRAKTIESE MUSIEKEKSAMENS 2018

Nina Hanekom het as volg presteer: slaag graad 3 Elektriese kitaar: Eervol / Merit

Kavaliers Platteland tennisspan 2018

Die volgende leerders is gekies vir die Kavaliers Platteland tennisspan.

Nienke Smit
MJ van Zyl
Anlia Erwee

SA GYM GAMES 2018

Marné van Schalkwyk het aan die SA Gym Games deelgeneem. Sy het vir tuimel ‘n algehele 4de plek gekry in haar vlak.

MAARTEN SLABBER

Maartin

Maartin Slabber spring met Immens 1.10m om 'n 3de en 4de plek te behaal. Met World Renown spring hy 1.15m en wen die kampioenskappe met twee 1ste plekke.

Hy is ook deel van die West Coast span wat 'n 1ste plek behaal.

Breadcrumbs