Koshuis

Boland Tennis 2019

Ané de Waal het na afloop van die Boland tennis proewe 1ste in die 0.19 afdeling geeindig.

Boland Tweekamp 2019

Francois de Wet is gekies vr die seuns 0.19 A-span.

ROCKSCHOOL PRAKTIESE MUSIEKEKSAMENS 2018

Nina Hanekom het as volg presteer: slaag graad 3 Elektriese kitaar: Eervol / Merit

Kavaliers Platteland tennisspan 2018

Die volgende leerders is gekies vir die Kavaliers Platteland tennisspan.

Nienke Smit
MJ van Zyl
Anlia Erwee

Breadcrumbs