Koshuis

Skou 2013

Skou 2013

 

Poste Beskikbaar

GEEN

Nuwe Dirkie Uysers

                 Toelatingsvereistes (klik hier)

 

 OPEDAG 2016 FOTO'S



Vorige Dirkie Uysers

Stuur asb alle inligting oor HS Dirkie Uysers wat reeds diep spore getrap het na This email address is being protected from spambots. You need JavaScript enabled to view it.


 

Pieter Strydom, ‘n oud-leerder van Hoërskool Dirkie Uys, is een van twee kontrabas
spelers in die land wat eerskomende Saterdag Potchefstroom toe vlieg vir die
Nasionale Jeugorkes. Hulle is van 27 Junie in Potchefstroom en sluit dan af in
Johannesburg met ‘n konsert!


Oud-skoliere wat Graad gevang het:

 

NAAM

KURSUS

MATRIEKJAAR

Fourie J

Toegepaste Genetika

1979

Weber E

BCom

1996

Hofmeyer MK

MScIng (D)

1998

Van der Merwe M

HonsBSc

1999 

Dippenaar JD

M BIng (Siviel)

2003

Papers CR

Bedryf van membraan aanl

2003

Brand AM

Redigeerpraktyk

2004

Kotze D

LLB (VG)

2008

Loxton C

MA

2008

Vd Westhuizen W

Hons BRek

2009

Du Plessis J

Hons BA

2010

Kotze A

BSc Voedwet

2010

Noordeman A

BDram

2010

Carstens J

BA (Sosiale Dinamika)

2011

Fourie S

BCom

2011

Geldenhuys PR

BSc (Aardwet)

2011

Kitshoff AB

BRek

2011


Breadcrumbs