Koshuis

Aansoekdatums vir skole vir 2017

Personeel

 

HS Dirkie Uys personeel 2017

 

 

 

NUWE PERSOON

Nuwe personeel (v.l.n.r.): me. Jorinda Coetzee, Yolandé le Roux, Nicola du Plessis, Jean Truter en Sarina Steyn.

VRL

 

2018 

Huidige graad verkies vir volgende jaar


Graad 11
Carla Bester
Wouter Bester
Magdel Coetzee
Marina Hanekom
Gizelle Kitshoff
Suzanne Kotzé
TJ Liebenberg
Marcha-Lee van der Ros
Graad 10
Anika Bester
Liza Coetzee
Marchay Kalumpie
Danika Odendaal
Hendrik Smit
Louwrens Smit
Graad 9
Dirk Bester
Belchadré du Toit
Danielle Kitshoff
Annoushka Truter
Graad 8
Fränzel Basson
Christiaan Bester
Jana de Waal


HOOFLEIERS VIR 2018

 

Boodskap van die Hoofseun 

Boodskap van die Hoofdogter 

 

Dit is vir my ‘n eer en ‘n voorreg om die hoofseun van Hoërskool Dirkie Uys te wees. Baie dankie vir die vertroue wat julle in my stel.
Ek sal my take met passie en toewyding aanpak tot die beste van my vermoë. Ek onderneem om te lei deur my voorbeeld en nie net my woorde nie.
My visie vir 2018 is dat Hoërskool Dirkie Uys ‘n gelukkige skool sal wees. Mag ons deur ons dade en ons woorde die goeie naam van ons skool steeds verder uitbou en mag ons deur ‘n positiewe gesindheid die waardes van ons skool handhaaf.
Alle dank aan my Hemelse Vader vir die geleentheid, want sonder Hom sou niks hiervan moontlik gewees het nie.
Ek sien uit na 2018! Dit gaan ‘n wonderlike jaar wees ... een om te onthou!

 

 

Ek, Gizelle Kitshoff, hoofmeisie van 2018, onderneem om te probeer om ons visie van die VRL ‘n realiteit te maak. Dit sal wees om die leerders van Hoërskool Dirkie Uys van morele leierskap te voorsien, om die uitleef van ons waardes ‘n realiteit te maak, sodat ons bekend staan as ‘n skool van selfgedissiplineerdes.
Ek kan myself vereenselwig met ons skool se waardes en dit is selfdissipline, hardwerkendheid, verantwoordelikheid, omgee, respek en integriteit.
Ons skool het ‘n goeie naam en trotse tradisies wat ek graag sal wil instand hou en verder uit bou. Graag wil ek die leerders van ons skool positief beïnvloed om toegewyd te wees aan ons klein skool met sy groot hart.
Goeie verhoudings en kommunikasie met leerders en opvoeders is vir my belangrik, sodat hul vry kan voel om hul opinies en voorstelle met my te deel.
Ek besef dat ek slegs die bogenoemde kan bereik met die krag en genade van ons Jesus Christus.

 

 

HOOFLEIERS 2018

 

VRL VOORSITTER EN ONDER-VOORSITTER 2018

Beheerliggaam

2015


Voorsitter:                                        Mnr Gielie Kitshoff

Onder-voorsitter:                             Riaan de Waal

Finansiële Komitee-voorsitter:         Riaan de Waal

Sekreatresse (gekoöpteer):            Marnelle Weber

 

Tegnologie :                                    Riaan Waal

Bemarking:                                      Piet Brand

Sport & Kultuur (Buite Kurrikulêr):   Albert Carstens en Hannes Kotzé

Infrastruktuur:                                  Wilhelm Markus

Breadcrumbs