Kultuur

TENNIS : BOLAND PLATTELAND-PROEWE 2017

MJ van Zyl en Anlia Erwee het aan die finale Boland Platteland tennisproewe deelgeneem.

MJ eindig derde en Anlia sewende. 

Internasionale Hengelkompetisie teen Namibië

Johan en Chris van der Westhuizen het as lede van die Protea span deelgeneem aan hierdie kompitisie.

Johan wen Goud en Chris Brons.

Hul hengelspan wen Goud.

WESKUS MUSIEK-AKADEMIE 2018

Rockschool Praktiese Musiekeksamens – November 2017:


Nina Hanekom Graad 2 Elektriese Kitaar 75% Eervol


Trinity Praktiese Musiekeksamens – November 2017:


Marina Hanekom Graad 5 Klavier 76% Eervol
Marchay Kalumpie Graad 4 Klavier Slaag

SPAAR WATER

Breadcrumbs